XVIIIe Olimpiese Winterspele | ||||||||||||||||||||||||
|
Die Olimpiese Winterspele 1998 (Japannees: 第十八回オリンピック冬季競技大会, Dai Jūhachi-kai Orinpikku Tōkikyōgi Taikai), amptelik bekend as die XVIIIde Olimpiese Winterspele, is tussen 7 en 22 Februarie 1998 in Nagano, Japan, aangebied. Ander kandidaatstede was: Aosta (Italië), Jaca (Spanje), Östersund (Swede) en Salt Lake City (Verenigde State).
Die Paralimpiese Winterspele 1998 is tussen 5 en 14 Maart in Nagano gehou.
Nagano is op 15 Junie 1991 in Birmingham deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 1998. Ander kandidate was: Salt Lake City, Östersund, Jaca en Aosta. Salt Lake City sal uiteindelik gasheer vir die volgende Olimpiese Winterspele 2002 word.
Die stemming het as volg verloop:
Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 1998[2] | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Stad | Land | Rondte 1 | Rondte 2 (finale stemming) |
Rondte 3 | Rondte 4 | Rondte 5 | |
Nagano | Japan | 21 | — | 30 | 36 | 46 | |
Salt Lake City | Verenigde State | 15 | 59 | 27 | 29 | 42 | |
Östersund | Swede | 18 | — | 25 | 23 | — | |
Jaca | Spanje | 19 | — | 5 | — | — | |
Aosta | Italië | 15 | 29 | — | — | — |
7 Olimpiese sporte in 14 dissiplines is tydens die Spele beoefen.
Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.
OS | Openingseremonie | ● | Wedstryde | 1 | Wedstryde met medaljes | SS | Sluitingseremonie |
Februarie | 7 Sa |
8 So |
9 Ma |
10 Di |
11 Wo |
12 Do |
13 Vr |
14 Sa |
15 So |
16 Ma |
17 Di |
18 Wo |
19 Do |
20 Vr |
21 Sa |
22 So |
Wedstryde |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Alpeski | ● | 1 | 2 | 2 | 1 | 2 | 1 | 1 | 10 | ||||||||
Bobslee | ● | 1 | ● | 1 | 2 | ||||||||||||
Heg-en-steg-ski | 1 | 1 | 1 | 2 | 1 | 1 | 1 | 1 | 1 | 10 | |||||||
Kortbaanskaats | 2 | 1 | 3 | 6 | |||||||||||||
Kunsskaats | ● | 1 | ● | ● | 1 | ● | 1 | ● | 1 | 4 | |||||||
Langbaanskaats | 1 | ● | 1 | 1 | 1 | ● | 1 | 1 | 1 | 1 | 1 | 1 | 10 | ||||
Noorse kombinasie | ● | 1 | ● | 1 | 2 | ||||||||||||
Rodel | ● | 1 | ● | 1 | 1 | 3 | |||||||||||
Skansspring | 1 | 1 | 1 | 3 | |||||||||||||
Sneeuplankry | 1 | 2 | 1 | 4 | |||||||||||||
Tweekamp | 1 | 1 | 1 | 1 | 1 | 1 | 6 | ||||||||||
Vryski | ● | 2 | ● | 2 | 4 | ||||||||||||
Ysbal | ● | ● | ● | ● | ● | ● | 2 | 2 | |||||||||
Yshokkie | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | 1 | ● | ● | ● | 1 | 2 | |
Totaal | 0 | 3 | 3 | 5 | 7 | 4 | 3 | 4 | 6 | 5 | 6 | 4 | 5 | 5 | 6 | 2 | 68 |
Kumulatief | 0 | 3 | 6 | 11 | 18 | 22 | 25 | 29 | 35 | 40 | 46 | 50 | 55 | 60 | 66 | 68 | |
Seremonies | OS | SS | |||||||||||||||
Februarie | 7 Sa |
8 So |
9 Ma |
10 Di |
11 Wo |
12 Do |
13 Vr |
14 Sa |
15 So |
16 Ma |
17 Di |
18 Wo |
19 Do |
20 Vr |
21 Sa |
22 So |
Wedstryde |
Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:
Suid-Afrika het aan hierdie Winterspele deelgeneem, maar kon geen medaljes verower nie.
Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:
Plek | Land | Deelnemers | Goud | Silwer | Brons | Totaal |
---|---|---|---|---|---|---|
1 | Duitsland (GER) | 125 | 12 | 9 | 8 | 29 |
2 | Noorweë (NOR) | 76 | 10 | 10 | 5 | 25 |
3 | Rusland (RUS) | 122 | 9 | 6 | 3 | 18 |
4 | Kanada (CAN) | 144 | 6 | 5 | 4 | 15 |
5 | Verenigde State (USA) | 186 | 6 | 3 | 4 | 13 |
6 | Nederland (NED) | 22 | 5 | 4 | 2 | 11 |
7 | Japan (JPN) | 156 | 5 | 1 | 4 | 10 |
8 | Oostenryk (AUT) | 96 | 3 | 5 | 9 | 17 |
9 | Suid-Korea (KOR) | 37 | 3 | 1 | 2 | 6 |
10 | Italië (ITA) | 112 | 2 | 6 | 2 | 10 |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Olimpiese Winterspele 1998. |
Olimpiese Spele | |||
---|---|---|---|
Olimpiese Somerspele: 1896 • 1900 • 1904 • 1906* • 1908 • 1912 • Olimpiese Winterspele: 1924 • 1928 • 1932 • 1936 • |