#FFCC00 |
Mandaryn is 'n oranjegeel kleur wat herinner aan die kleur van nartjies.
Deur die vermenging van geel, rooi en wit kan mandarynkleur geproduseer word.
Volgens verskeie kleurskemas word mandaryn as volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #FFCC00 |
RGB-kleurmodel | (255, 204, 0) |
CMYK | (0, 20, 100, 0) |
HSV | (48°, 100%, 100%) |
Kleurskakerings van geel | |
---|---|
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |