#FF6347 |
Tamatie is 'n rooi baksteenkleur wat die algemene kleur van tamatie verteenwoordig.
Die eerste opgetekende gebruik van tamatie as 'n kleurnaam in Engels was in 1891.
Volgens verskeie kleurskemas word tamatie soos volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #FF6347 |
RGB-kleurmodel | (255, 99, 71) |
CMYK | (0, 61, 72, 0) |
HSV | (9°, 72%, 100%) |