#FF7F50 |
Koraal is 'n pienkerige oranje kleur wat koraal verteenwoordig.
Die eerste opgetekende gebruik van koraal as 'n kleurnaam in Engels was in 1513.[1]
Volgens verskeie kleurskemas word koraal as volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #FF7F50 |
RGB-kleurmodel | (255, 127, 80) |
CMYK | (0, 50, 69, 0) |
HSV | (16°, 69%, 100%) |
Kleurskakerings van rooi | |
---|---|
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |