#F3E5AB |
Die kleur vanielje is 'n ryk skakering van afwit, sowel as 'n mediumdowwe skakering van geel.
Volgens die woordeboek van kleure, was die eerste opgetekende gebruik van "vanielje" as 'n kleurnaam in Engels in 1925.
Volgens verskeie kleurskemas word vanielje as volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #F3E5AB |
RGB-kleurmodel | (243, 229, 171) |
CMYK | (0, 6, 30, 5) |
HSV | (48°, 30%, 95%) |
Kleurskakerings van geel | |
---|---|
Kleurskakerings van wit | |
---|---|
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |