#FFDB58 |
Mosterd is 'n goudgeel kleur wat herinner aan die kleur van mosterd.
Deur die vermenging van geel, rooi en blou kan mosterdkleur geproduseer word.
Volgens verskeie kleurskemas word mosterd as volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #FFDB58 |
RGB-kleurmodel | (255, 219, 88) |
CMYK | (1, 12, 77, 0) |
HSV | (33°, 255%, 172%) |
Kleurskakerings van geel | |
---|---|
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |