Ally Sheedy
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Alexandra Elizabeth Sheedy
Geboorte 13 Junie 1962 (1962-06-13) (61 jaar oud)
Manhattan, New York, New York, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1975–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ally Sheedy (gebore 13 Junie 1962) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente WarGames (1983), The Breakfast Club (1985), Short Circuit (1986), en High Art (1998).

Filmografie

Rolprente

Televisierolprente

Video's

Eksterne skakels