Kirsten Dunst
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Dunst in 2016

Geboortenaam Kirsten Caroline Dunst
Geboorte 30 April 1982 (1982-04-30) (41 jaar oud)
Point Pleasant, New Jersey, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en regisseuse
Aktiewe jare 1988–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kirsten Dunst (gebore 30 April 1982) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Interview with the Vampire: The Vampire Chronicles (1994), Little Women (1994), Spider-Man (2002), en Melancholia (2011).

Vroeë lewe

Dunst is gebore in Point Pleasant, New Jersey, dogter van Klaus Hermann Dunst and Inez Rupprecht. Sy het 'n jonger broer, Christian.[1] Haar pa het vir Siemens gewrk as 'n uitvoerende hoof vir mediese dienste, en haar ma het vir Lufthansa gewerk as 'n lugwaardin.[2][3]

Filmografie

Rolprente

Televisiereekse

Televisierolprente

Video's

Verwysings

  1. "Former child star Kirsten Dunst praises mother Inez Rupprecht for giving her a 'normal' upbringing" (in Engels). Daily Mail. 19 Augustus 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2019. Besoek op 27 Desember 2017.
  2. ""Elizabethtown" Interview: Kirsten Dunst" (in Engels). Hollywood.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Desember 2014. Besoek op 31 Desember 2014.
  3. "America's sweetheart Kirsten Dunst bares her teeth". The Herald (in Engels). Glasgow. 19 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2015. Besoek op 31 Desember 2014.

Eksterne skakels