Mary Kay Place
Geboorte 23 September 1947 (1947-09-23) (76 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en regisseuse
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mary Kay Place (gebore 23 September 1947) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Big Chill (1983), Being John Malkovich (1999), Girl, Interrupted (1999), en Youth in Revolt (2009).

Filmografie

Rolprente

Televisiereekse

Televisierolprente

Video's

Eksterne skakels