Andie MacDowell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Rosalie Anderson MacDowell
Geboorte 21 April 1958 (1958-04-21) (66 jaar oud)
Gaffney, Suid-Carolina, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3, insluitende Margaret Qualley
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1977–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Andie MacDowell (gebore 21 April 1958) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sex, Lies, and Videotape (1989), Hudson Hawk (1991), Groundhog Day (1993), en Four Weddings and a Funeral (1994).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]

Video's

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]