Samuel Edward Mqhayi was 'n beroemde Xhosa-skrywer en -digter, veral bekend as digter van Nkosi Sikele' I-Afrika. Onder die AmaXhosa is hy bekend as imbongi yesizwe jikelele - "die ware volksdigter". Die Mqhayiprys word toegeken "vir oorspronklike bellettristiese werk in 'n Suid-Afrikaanse swart taal, geskryf deur 'n swart persoon en woonagtig in die Republiek van Suid-Afrika" en is bedoel as aanmoediging vir iemand wat veelbelowende beginnerswerk gepubliseer het. Die prysgeld is geskenk deur Shell (SA).

Lys van wenners

Bron