Die Gustav Prellerprys vir Literatuurwetenskap en Letterkundige Kritiek is ’n letterkundige prys wat sedert 1968 deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns vir ’n lietratuurwetenskaplike werk in Afrikaans met inbegrip van letterkundige kritiek. Die prys word geborg deur Human & Rousseau-uitgewers
Die prys is vernoem na die Suid-Afrikaanse joernalis, geskiedskrywer, kritikus en stigterslid van die Akademie, Gustav Preller