Provinsiale roete R45 | ||||
---|---|---|---|---|
Roete-inligting | ||||
Onderhou deur WKDVOW | ||||
Lengte | 204 km (127 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Noordwespunt | Hoofstraat in Saldanha | |||
R27 naby Langebaanweg N7 naby Malmesbury N7 in Malmesbury R46 naby Malmesbury R44 naby Wellington N1 in Paarl | ||||
Suidoospunt | R43 in Villiersdorp | |||
Ligging | ||||
Stede | Saldanha Vredenburg Hopefield Malmesbury Paarl Franschhoek Villiersdorp | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die R45 is ’n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Saldanha met Villiersdorp verbind via Vredenburg, Malmesbury en Paarl.[1]
Die roete is meestal ’n tweebaansnelweg met wye skouers, maar dele daarvan binne die Paarl en tussen Vredenburg en Saldanha het dubbelbane. Die R45 is medebeskryf met die N7 vir ’n kort segment noord van Malmesbury.