Provinsiale roete R22 | ||||
---|---|---|---|---|
Roete-inligting | ||||
Onderhou deur SANRAL | ||||
Lengte | 170 km (110 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Noordpunt | Mosambiekgrens by Kosibaai | |||
Suidpunt | N2 naby Hluhluwe | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Kosibaai Kwangwanase Mbazwana Hluhluwe | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die R22 is 'n provinsiale roete in die KwaZulu-Natalprovinsie van Suid-Afrika, wat die N2 by Hluhluwe verbind met die Mosambiekse grens by Kosibaai, via Mbazwana en Kwangwanase. Dit is op 25 Oktober 2008 geopen.[1][2]