Magda van Biljon | |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaans |
---|---|
Lewensmaat | Zack du Plessis |
Beroep(e) | Aktrise |
Magda van Biljon is 'n aktrise en TV-aanbieder. Sy is veral bekend as tannie Magda van die kinderprogram, Wielie-Walie. Sy was met die akteur Zack du Plessis getroud.[1]
Van die TV-programme waarin sy verskyn het:
Plate en CD's waarop haar stem gehoor kan word: