#E30B5C |
Framboos is 'n kleur wat ooreenstem met die kleur van framboos.
Die eerste opgetekende gebruik van framboos as 'n kleur se naam in Engels was in 1892.
Volgens verskeie kleurskemas word framboos as volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #E30B5C |
RGB-kleurmodel | (227, 11, 92) |
CMYK | (0, 95, 60, 11) |
HSV | (337°, 95%, 89%) |
Kleurskakerings van bruin | |
---|---|
Kleurskakerings van rooi | |
---|---|
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |