Klipplaat (ingesluit Wongalethu) | |
---|---|
![]() NG kerk Klipplaat | |
Koördinate: 33°01′05″S 24°20′25″O / 33.01806°S 24.34028°OKoördinate: 33°01′05″S 24°20′25″O / 33.01806°S 24.34028°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Sarah Baartman |
Munisipaliteit | Dr Beyers Naudé |
Stigting | 1849 |
Oppervlak | |
• Totaal | 12,9 km2 (5,0 vk. myl) |
Bevolking (2011) | |
• Totaal | 2 967 |
• Digtheid | 230/km2 (600/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 1.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.4% |
• Bruin mense | 61.3% |
• Swart mense | 36.7% |
• Ander | 0.6% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 67.7% |
• Xhosa | 27.3% |
• Engels | 2.5% |
• Ander | 2.5% |
Poskode (strate) | 6255 |
Poskode (posbusse) | 6255 |
Skakelkode | 049 |
Klipplaat is 'n nedersetting in die westelike Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie lê 35 km wes van Jansenville. Die dorpie is bekend as 'n spoorwegaansluiting; die lyn van die noorde sluit by die Kaapstad-na-Port Elizabethlyn aan. Die naam is afgelei van die eienaardige klipplate in die distrik; groot plat klippe wat op die grond lê of uitsteek. Die NG gemeente Klipplaat is in 1944 gestig, maar het teen 2013 nog eintlik net in naam bestaan.