Die pad van Kaapstad na Stellenbosch Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (voorheen bekend as die Boland-distriksmunisipaliteit ) is 'n distriksmunisipaliteit in die sentrale Wes-Kaap , wat die dorpe Wellington , Robertson , Ceres , Montagu , De Doorns , Worcester , Wolseley , Tulbagh , Bonnievale , Touwsrivier , Ashton , Franschhoek , Rawsonville , Stellenbosch , die Paarl en McGregor omvat.
Die setel van die munisipaliteit is in Worcester . Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Afrikaanssprekend . Die munisipaliteit se kode is DC2.
Die munisipaliteit word begrens deur:
Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:
Die volgende statistiek is van die sensus in 2011.
Geslag
Bevolking
%
Vroulik
399 278
50,7%
Manlik
388 212
49,3%
Etniese groepering
Bevolking
%
Kleurling
489 189
62,12%
Swart
186 472
23,67%
Blank
101 491
12.89%
Asiaties
0 0 3 153
0 0,40%
Ander
0 0 7 184
0 0,91%
Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2009 .
Bevolking 18 en ouer: 337 629
Totale stemme: 244 409
Stempersentasie: 72.39% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Party
Stemme
%
DA
110 365
45.16%
ANC
77 384
31.67%
Cope
25 297
10.35%
OD
19 648
8.04%
ACDP
4 011
1.64%
VF+
2 940
1.20%
UDM
923
0.38%
UCDP
495
0.20%
UIF
361
0.15%
APC
359
0.15%
PAC
323
0.13%
MDP
322
0.13%
Al Jama-ah
315
0.13%
CDA
276
0.11%
Azapo
213
0.09%
IVP
209
0.09%
Nadeco
171
0.07%
KISS
156
0.06%
GKSA
128
0.05%
NVP
103
0.04%
MF
88
0.04%
PAM
86
0.04%
AFD
69
0.03%
WF
62
0.02%
A Party
61
0.02%
Sadeco
42
0.02%
Totaal
244 409
100.00%
Metropolitaanse Munisipaliteite Distriktsmunisipaliteite en hul Plaaslike Munisipaliteite