Jingpho
Jinghpaw/ဈိာင်ေဖါစ်
Gepraat in: Vlag van Indië Indië
Vlag van Mianmar Mianmar
Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 940 000[1]
Taalfamilie: Sino-Tibettaans
 Sal
  Jinghpaw-Luish
   Jingpho 
Skrifstelsel: Birmaanse skrif
Latynse alfabet
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: kac
ISO 639-3: kac

Jingpho (Jinghpaw, Chingp'o, Jìngphòʔ gà / ဈိာင်ေဖါစ်) of Kachin (Birmaans: ကချင်ဘာသာ, [kətɕɪ̀ɰ̃ bàðà]) is 'n Sino-Tibettaanse taal wat deur 940 000 mense gepraat word, veral in die Kachin-deelstaat in Noord-Mianmar en die aangrensende Yunnanprovinsie in die suide van die Volksrepubliek China. Die Turung in die Indiese deelstaat Assam praat 'n Jingpho-dialek met baie Assamese leenwoorde, Singpho, genoem.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Jingpho". Ethnologue. Besoek op 27 April 2021.
 Hierdie artikel oor 'n taal, taalgroep of taalfamilie is slegs 'n saadjie. Jy kan help deur dit uit te brei.