IKR Amerikas
Engelse naam ICC Americas
Vasteland Amerikas
Lede 17
Sportsoort Krieket
Sambreelorganisasie Internasionale Krieketraad
Setel Colorado Springs, Colorado, Verenigde State
Amptelike taal Engels

IKR Amerikas (Engels: ICC Americas) is die kontinentale beheerliggaam vir krieket in die Amerikas. Hulle is ook een van die Internasionale Krieketraad (IKR) se vyf kontinentale konfederasies.[1] Die konfederasie se hoofkantoor is in Colorado Springs, Colorado, Verenigde State, geleë. Die amptelike taal is Engels.

IKR Amerikas organiseer die vastelandse kwalifiserings vir die IKR se internasionale toernooie.

Lidlande

[wysig | wysig bron]
Lidlande van die Internasionale Krieketraad (IKR) in die Amerikas volgens status:

   Volle lidlande met toetsstatus (1)

   Geassosieerde lede met EDI-status (2)

   Geassosieerde lede (14)

   Voormalige of opgeskorte lede (1)

   Nielede

IKR Amerikas het tans 17 lede:

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) "Global Map". Internasionale Krieketraad. Besoek op 19 Desember 2023.