Argief
| ||
---|---|---|
2013 | 2014 | 2015 |
2016 | 2017 | 2018 |
2020 | ||
Hoe word 'n argief aangelê? |
Ek is lank reeds nie meer hier betrokke nie. Verwyder asb. die blad.
Wil jou eerder nooi om weer betrokke te raak, want jou bydraes van die verlede word waardeer. Dis algemeen om 'n vakansie te neem van wikipedia. Jy sit net 'n sjabloon op wat aantoon dat jy vir 'n tyd onaktief sal wees, en wanneer jy weer die energie en tyd het skakel jy weer in. JMK (kontak) 11:19, 24 Oktober 2010 (UTC)
@Naudefj:, enige kans dat jy met 'n bot gewasverbouing met gewasverbouing kan vervang? Groete! Oesjaar (kontak) 18:11, 7 Julie 2023 (UTC)
Hallo Frank! Lanklaas gesels hier?
Sal jy asb so gaaf wees om te lees en dan te stem by Wikipedia:Geselshoekie#Irriterende IP-adresse. Op die oomblik is dit skaakmat: 4 stemme vir en 4 teen. Dankie en groete, -- Aliwal2012 22:15, 4 Augustus 2023 (UTC)
You have been a medical translators within Wikipedia. We have recently relaunched our efforts and invite you to join the new process. Let me know if you have questions. Best Doc James (talk · contribs · email) 12:34, 2 August 2023 (UTC)
Goeie dag Frank! Is daar enige kans dat jy met jou bot alle artikels waarin die woord Wêreldspektrum voorkom in 'n Kategorie:Wêreldspektrum kan plaas asb? Sommige van die artikels is tans glad in geen kategorie nie, sommige dubbel en moet versmelt word en 'n groot gros moet deurgewerk word. Maroela Media se mense, wat dit gelaai het, was nie juis bekommer oor kwaliteit nie. Daar is ongeveer 1 500 artikels. Groete! Oesjaar (kontak) 06:53, 8 Augustus 2023 (UTC)
Hallo Naudefj!
Sal jy so gaaf wees om vir nominasies te stem by Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad? Dit sal meer gewig gee aan die nuwe nominasies. SpesBona 22:00, 3 Januarie 2024 (UTC)
Hallo Naudefj!
Daar is 'n klomp nuwe voorstelle by Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad. Sien jy kans om vir die een of ander te stem? Groete. -- SpesBona 21:15, 18 April 2024 (UTC)
Dankie, elke bietjie help! Groete! Oesjaar (kontak) 18:55, 8 Mei 2024 (UTC)