| |||||
Volle naam | Warrick Wayne Gelant | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 20 Mei 1995 | ||||
Geboorteplek | Knysna, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,80 m | ||||
Massa | 89 kg | ||||
Skool | Hoërskool Outeniqua, George | ||||
Beroep | Professionele Rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Heelagter | ||||
Springbokno. | 890 | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2016– | Blou Bulle | 26 | (68) | ||
korrek soos op 27 Julie 2019. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2016– | Stormers | 46 | (75) | ||
korrek soos op 27 Julie 2019. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2012–13 2014–2015 2017– |
S.A. Skole S.A. o/20 Suid-Afrika |
6 10 6 |
(0) (10) (5) | ||
korrek soos op 27 Julie 2019. |
Warrick Gelant (gebore te Knysna, 20 Mei 1995) is 'n Springbokrugbyspeler wat vir die Bulls in Superrugby speel.
Gelant het op 25 November 2017 sy debuut vir die Springbokke teen Italië op die ouderdom van 22 jaar gemaak. Hy is ook deel van Suid-Afrika se span tydens die Rugbywêreldbeker 2019.