Tanya van Graan
Geboorte 13 Desember 1983
Nelspruit
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Model en aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tanya van Graan (gebore 13 Desember 1983 in Nelspruit) is 'n Suid-Afrikaanse model en aktrise. Sy is as Mejuffrou Augustus vir die tydskrif FHM se 2006-kalender aangewys. Sy is ook in 2007 deur FHM bekroon as een van die 100 sexyste vroue ter wêreld. As akteur het sy opslae gemaak nadat sy in 'n naaktoneel in die rolprent Starship Troopers verskyn het. Sy het by AFDA in Johannesburg gestudeer.

Filmografie

Eksterne skakels