Soldier Field | ||
Soldier Field in 2006
| ||
Ligging | Chicago, Illinois Verenigde State van Amerika | |
---|---|---|
Koördinate | 41°51′45″N 87°37′0″W / 41.86250°N 87.61667°WKoördinate: 41°51′45″N 87°37′0″W / 41.86250°N 87.61667°W | |
Eienaar | City of Chicago | |
Operateur | SMG | |
Kapasiteit | 63 500 | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Gebou | 1922 | |
Geopen | 1929 | |
Renovasie | 2002–2003 | |
Argitek | Holabird & Roche, Wood + Zapata, Inc., Lohan Caprile Goettsch Architects | |
Huurders | ||
Notre Dame Irish football (NCAA) (1929)[1][2] Chicago Rockets (AAFC) (1946–1949) Chicago Cardinals (NFL) (1959) UIC Chikas football (NCAA) (1966[3]–1973)[4] Chicago Spurs (NPSL) (1967) Chicago Owls (CFL) (1968–1969) Chicago Bears (NFL) (1971–2001, 2003–hede) Chicago Sting (NASL) (1975–1976) Chicago Fire (WFL) (1974) Chicago Winds (WFL) (1975) Chicago Blitz (USFL) (1983–1984) Chicago Fire (MLS) (1998–2001, 2003–2005) Chicago Enforcers (XFL) (2001) |
Soldier Field is ’n veeldoelige stadion in Chicago, Illinois, Verenigde State, wat vir Amerikaanse voetbal en sokker aangewend word. Die stadion is op 9 Oktober 1924 geopen. Na 'n deeglike opknapping in die nuwe millennium is dit op 26 September 2003 heropen. Die stadion kan 63 500 toeskouers akkommodeer. Soldier Field is aan die suidwestelike oewer van die Michiganmeer geleë.
Datum | Tyd (UTC-5) | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
17 Junie 1994 | 14:00 (CDT) | Duitsland | 1–0 | Bolivië | Groep C/openingswedstryd | 63 117 |
21 Junie 1994 | 15:00 (CDT) | Duitsland | 1–1 | Spanje | Groep C | 63 113 |
26 Junie 1994 | 11:30 (CDT) | Griekeland | 0–4 | Bulgarye | Groep D | 63 160 |
27 Junie 1994 | 15:00 (CDT) | Bolivië | 1–3 | Spanje | Groep C | 63 089 |
2 Julie 1994 | 11:00 (CDT) | Duitsland | 3–2 | België | Agste eindrondte | 60 246 |
Datum | Tyd (UTC-5) | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
24 Junie 1999 | 17:00 (CDT) | Brasilië | 2–0 | Italië | Groep B | 65 080 |
19:00 | Verenigde State | 7–1 | Nigerië | Groep A | 17 100 | |
26 Junie 1999 | 16:00 (CDT) | Ghana | 0–2 | Swede | Groep D | 34 256 |
18:30 | Noorweë | 4–0 | Japan | Groep C | 34 256 |
Datum | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|
21 Junie 2007 | Kanada | 1–2 | Verenigde State | Halfeindrondte | 50 760 |
Meksiko | 1–0 | Guadeloupe | |||
24 Junie 2007 | Verenigde State | 2–1 | Meksiko | Eindstryd | 60 000 |
Datum | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|
23 Julie 2009 | Honduras | 1–2 | Verenigde State | Halfeindrondte | 55 173 |
Costa Rica | 1–1 (3–5 straf.) | Meksiko |
Datum | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|
12 Junie 2011 | El Salvador | 6–1 | Kuba | Groep A | 62 000 |
Meksiko | 4–1 | Costa Rica |
Datum | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|
28 Julie 2013 | Verenigde State | 1–0 | Panama | Eindstryd | 57 920 |
Datum | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|
9 Julie 2015 | Trinidad en Tobago | 3–1 | Guatemala | Groep C | 54 126 |
Meksiko | 6–0 | Kuba |
Datum | Tyd (UTC-5) | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
5 Junie 2016 | 16:00 (CDT) | Jamaika | 0–1 | Venezuela | Groep C | 25 560 |
5 Junie 2016 | 19:00 (CDT) | Verenigde State | 4–0 | Costa Rica | Groep A | 39 642 |
10 Junie 2016 | 20:30 (CDT) | Argentinië | 5–0 | Panama | Groep D | 53 885 |
22 Junie 2016 | 19:00 (CDT) | Colombia | 0–2 | Chili | Halfeindrondte | 55 423 |
Datum | Tyd (UTC-5) | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
7 Julie 2019 | 20:15 (CDT) | Meksiko | 1–0 | Verenigde State | Eindstryd | 62 493 |
Datum | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte |
---|---|---|---|---|
4 Mei 1990 | Colombia | 2–1 | Pole | Halfeindrondte |
Atlas | 2–0 | Costa Rica | ||
6 Mei 1990 | Pole | 2–1 | Costa Rica | Klein finale |
Atlas | 0–0 (4–2) | Colombia | Eindstryd |
Datum | Span 1 | Telling | Span 2 | Toeskouers |
---|---|---|---|---|
3 Junie 1992 | Verenigde State | 1–0 | Portugal | 10 402 |
6 Junie 1992 | Verenigde State | 1–1 | Italië | 26 874 |
Datum | Span 1 | Telling | Span 2 | Toeskouers |
---|---|---|---|---|
13 Junie 1993 | Verenigde State | 3–4 | Duitsland | 53 549 |
Datum | Span 1 | Telling | Span 2 | Toeskouers |
---|---|---|---|---|
13 Junie 2000 | Ierland | 2–2 | Meksiko | 36 469 |
In 1929 a new stadium was under construction at Notre Dame, and the team played its entire home season at Soldier Field
UIC started playing football at Soldier Field in 1966
their last home game at Soldier Field, on November 3, 1973
Wikimedia Commons bevat media in verband met Soldier Field. |