Skollie | |
---|---|
Met | George Ballot Elmarie Kruger Patrick Mynhardt |
Uitgereik | 1984 |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
Voorafgegaan deur | Vyfster |
Opgevolg deur | Vyfster: Die Slot |
IMDb-profiel |
Skollie is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1984 vrygestel is.
Die rolprent is 'n drama.
Skollie, Suid-Afrika se gewildste tronkvoël, hoor dat sy seuntjie mishandel word en op 'n dag kry hy die geleentheid wat hy soek om uit die tronk te ontsnap. Buite wag sy vriende, maar ook dié wat daarop uit is om hom te misbruik terwyl hy voortvlugtend is.