Seester
Tydperk: Ordovisium tot Onlangs
Fromia monilis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Asterozoa
Klas:
Asteroidea

De Blainville, 1830
Onderverdeling en ordes
  • Infraklas Concentricycloidea
    • Peripodida
  • Superorde Forcipulatacea
    • Brisingida
    • Forcipulatida
  • Superorde Spinulosacea
    • Spinulosida
  • Superorde Valvatacea
    • Notomyotida
    • Paxillosida
    • Valvatida
  • Velatida[1]

† Calliasterellidae
† Trichasteropsida[2]

Seesterre (Asteroidea) is 'n klas ongewerweldes wat hoort tot die filum Echinodermata of stekelhuidiges. Hulle kom slegs in die mariene omgewing voor; van vlak tot diep water. Aan die onderkant is 'n ronde skyf waarin die bek voorkom en daar is gewoonlik arms wat in groepe van vyf van die skyf uitgroei. Party spesies kan tot 40 arms hê. Sommige spesies lyk meer soos 'n pentagoon en die arms is nie duidelik nie. Onderaan elke arm is strekbare buise wat buispote genoem word. By baie eindig die buispote in klein suiertjies.

Die diertjie het nie 'n brein nie maar selle in die vel neem die omgewing waar en stuur seine deur 'n netwerk van senuwees wat tot 'n reaksie lei van die seester.

Bron

Verwysings

  1. Sweet, Elizabeth (22 November 2005). "Asterozoa: Fossil groups: SciComms 05-06: Earth Sciences". University of Bristol. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Julie 2007. Besoek op 7 Mei 2008.
  2. Knott, Emily (7 Oktober 2004). "Asteroidea. Sea stars and starfishes" (in Engels). Tree of Life web project. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 April 2020. Besoek op 10 Mei 2013.

Eksterne skakels