Berekening van 'n seemyl.

'n Seemyl (simbool M, NM of nmi) is 'n meeteenheid van lengte en is ongeveer gelyk aan die lengte van een meridiaan-minuut (60 boogsekondes) by die ewenaar. Een seemyl is, in terme van internasionale konvensie, presies gelyk aan 1 852 meter (ongeveer 6 076 voet). Dit word hoofsaaklik in die maritieme bedryf gebruik.[1]

Berekening van 'n seemyl:

Sien ook

Verwysings

  1. Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal. 1981 ISBN 0-628-00138-X