Secale
Wilde rog
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Monocots
(geen rang):
Commelinids
Orde:
Poales
Familie:
Subfamilie:
Pooideae
Tribus:
Triticeae
Genus:
Secale

Tipespesie
Secale cereale
L.
Sinonieme[1]

Gramen Ség.

Secale is 'n genus van plante wat aan die familie van ware grasse (Poaceae) behoort. Die bekendste lid van die genus is die graangewas rog (Secale cereale).[2][3] Die Roggeveld in Suid-Afrika is na 'n soort wilde rog, ook 'n spesie van hierdie genus, genoem.

Spesies

[wysig | wysig bron]
  1. Secale africanum Stapf - Noord-Kaap, Suid-Afrika
  2. Secale anatolicum Boiss. - Griekeland, Bulgarye, Turkye, Kaukasus, Irak, Iran
  3. Secale cereale L. - Turkye, wyd verbou en in baie plekke genaturaliseer
  4. Secale ciliatiglume (Boiss.) Grossh. - Turkye, Irak, Iran
  5. Secale iranicum Kobyl. - Iran
  6. Secale montanum Guss. -van Spanje + Marokko tot Pakistan
  7. Secale segetale (Zhuk.) Roshev. - Sentraal-Asië, Xinjiang, Kashmir, Pakistan, Afghanistan, Iran, Irak, Kaukasus
  8. Secale sylvestre Host - Balkan, Hongarye, Oekraïne, die Europese Rusland, Kaukasus, Sentraal-Asië
  9. Secale vavilovii Grossh. - Turkye, Kaukasus, Irak, Iran

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Kew World Checklist of Selected Plant Families
  2. Linnaeus, Carl von. 1753. Species Plantarum 1: 84 in Latyn
  3. Tropicos, Secale L.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]