Rachel Kempson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1910-05-28)28 Mei 1910
Sterfte 24 Mei 2003 (op 92)
Nasionaliteit Engels
Kinders Vanessa Redgrave
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1938–1997
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rachel Kempson (28 Mei 1910 – 24 Mei 2003) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Captive Heart (1946), Tom Jones (1963), en Out of Africa (1985).

Filmografie

Rolprente

Televisiereekse

Televisierolprente

Eksterne skakels