Pearly Beach | |
---|---|
Koördinate: 34°39′0″S 19°29′0″O / 34.65000°S 19.48333°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distriksmunisipaliteit | Overberg |
Plaaslike Munisipaliteit | Overstrand |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Pearly Beach is 'n vakansiedorpie aan die Atlantiese Oseaan in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is suidoos van Gansbaai. Die dorpie het sy naam gekry van die spierwit sand van die strand. Ongeveer 8 km van die kus is Geyser-eiland en Dyer-eiland. Pikkewyne en seeleeus kom voor op beide eilande.
Setel: Bredasdorp | ||
Kaap Agulhas | Arniston • Bredasdorp • Elim • Hotagterklip • L'Agulhas • Napier • Protem • Skipskop • Struisbaai • Suiderstrand | |
Overstrand | Baardskeerdersbos • Bettysbaai • Birkenhead • De Kelders • Fisherhaven • Franskraalstrand • Gansbaai • Hawston • Hermanus • Kleinbaai • Kleinmond • Mount Pleasant • Onrusrivier • Pearly Beach • Pringlebaai • Rooiels • Sandbaai • Stanford • Van Dyksbaai • Vermont • Voëlklip • Wolvengat • Zwelihle | |
Swellendam | ||
Theewaterskloof |