Franse polisie tydens 'n opstand in Parys op 6 Mei 2007.

'n Opstand of rebellie vind plaas wanneer 'n individu of groep mense in verset kom teen gesag. 'n Opstand wissel van burgerlike ongehoorsaamheid tot gewapende verset. Suksesvolle opstandings kan lei tot 'n revolusie of 'n bevryding. Iemand wat in opstand kom heet 'n rebel of opstandeling.

Vorms van opstand

Die intensiteit van 'n opstand verskil dikwels en kan strek van 'n plaaslike oproer tot 'n burgeroorlog:

Sien ook