Hierdie artikel bevat geen skakels na ander artikels nie. Verbeter gerus hierdie artikel deur skakels wat relevant is tot die konteks by die bestaande teks te voeg.

In die regsterminologie verwys "opgeskorte vonnis" na ´n straf wat, onderworpe aan sekere voorwaardes, vir ´n bepaalde termyn opgeskort word en in werking gestel kan word indien die voorwaardes daaraan verbonde binne die bepaalde termyn verbreek word.