Klinkers
Sien ook: IFA, Konsonante
  Voor Naby-voor Sentraal Naby-agter Agter
Geslote
i · y
ɨ · ʉ
ɯ · u
ɪ · ʏ
ɪ̈ · ʊ̈
ʊ
e · ø
ɘ · ɵ
ɤ · o
ə
ɛ · œ
ɜ · ɞ
ʌ · ɔ
ɐ
a · ɶ
ɑ · ɒ
  Naby-geslote
Geslote-mid
Mid
Oop-mid
Naby-oop
Oop
Waar simbole in pare voorkom verteenwoordig
die een na regs 'n geronde klinker.
IFA – getal 325
IFA – text æ
Entiteit æ
X-SAMPA {
Kirshenbaum &

Die Ongeronde naby-oop-voorklinker is 'n soort klinkerklank wat in sommige gesproke tale gebruik word. Die simbool in die Internasionale Fonetiese Alfabet wat die klank voorstel is [æ], en die ekwivalente X-SAMPA simbool is {.

Die IFA simbool is die kleinletter ae ligatuur. As 'n letter in die Oud Engelse alfabet, is die simbool æsc 'ash tree' (esboom) genoem na die Anglo-Saksiese Futhark rune wat gebruik is vir die transliterasie daarvan; die tradisionele naam in Engels is steeds ash (æʃ).

Eienskappe

[wysig | wysig bron]

Voorkoms

[wysig | wysig bron]
Taal Woord IFA Betekenis Notas
Duits Bernse Duits standaard Duits drehen [ˈtræːjə] 'draai'
Engels cat [kʰʲæt] 'kat' In Nieu-Seelandse Engels is dit nader aan [ɛ].
Fins mäki [ˈmæki] 'heuwel'
Noors lær [læːɾ] 'leër'
Russies[1] пять [pʲætʲ] 'vyf' Allofoon van /a/ tussen gepalataliseerde konsonante.
Sweeds päron [ˈpæˌrɔn] 'peer' Allofoon van /ɛ/ voor /r/.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Jones & Ward (1969:50)

Bibliografie

[wysig | wysig bron]