Oliver Hermanus | |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
---|---|
Beroep(e) | Rolprentregisseur, draaiboekskrywer |
Rolprente | Skoonheid |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Oliver Hermanus is 'n Suid-Afrikaanse rolprentregisseur en draaiboekskrywer.
Sy rolprent, Shirley Adams het verskeie pryse gewen, insluitende die Grand Prix by die Amiens International Film Festival. In 2011 wen sy fliek, Skoonheid, die Queer Palm-prys by die internasionale Cannes-fliekfees in Frankryk.