Norwood | |
---|---|
Koördinate: 26°9′31″S 28°4′28″O / 26.15861°S 28.07444°O / -26.15861; 28.07444 | |
Land | ![]() |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Johannesburg |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,87 km2 (0,34 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 3 075 |
• Digtheid | 3 534/km2 (9 150/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 53.1% |
• Indiërs/Asiërs | 11.7% |
• Bruin mense | 2.0% |
• Swart mense | 30.8% |
• Ander | 2.4% |
Taal (2011) | |
• Engels | 69.4% |
• Afrikaans | 11.1% |
• Zoeloe | 4.9% |
• Tswana | 2.5% |
• Ander | 12.1% |
Norwood is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se E-streek geleë, sowat 6 km noordoos van die stadsaal, wes van Louis Bothalaan, tussen Houghton Estate, Victoria en Orange Grove. Die voorstad is in 1903 aangelê.
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.