Naya Rivera
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Naya Marie Rivera
Geboorte 12 Januarie 1987 (1987-01-12) (37 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1991–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Naya Rivera (12 Januarie 1987 - 8 Julie 2020) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Master of Disguise (2002) en in die televisiereekse The Fresh Prince of Bel-Air (1990), The Royal Family (1991), en Glee (2009).

Filmografie

Rolprente

Televisiereekse

Video's

Eksterne skakels