Klein-Brakrivier | |
---|---|
Oorsprong | Wes-Kaap |
Monding | Indiese Oseaan |
Stroomgebied | Suid-Afrika |
Stroomgebiedopp. | Suid-Afrika se kode K-dreineerstelsel |
Klein-Brakrivier | |
---|---|
![]() ![]() Klein-Brakrivier | |
Koördinate: 34°5′31″S 22°8′55″O / 34.09194°S 22.14861°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distriksmunisipaliteit | Tuinroete |
Plaaslike Munisipaliteit | Mosselbaai |
Klein-Brakrivier is die naam van 'n rivier en 'n vakansieoord langs dieselfde rivier in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.
Die rivier is deel van Suid-Afrika se kode K-dreineerstelsel. Dit word onder andere deur die Moordkuilrivier gevoed. Dit mond uiteindelik in die Indiese Oseaan uit langs die gelyknamige vakansieoord. Die Knysnaseeperdjie kom voor in die riviermonding.
Die oord is 15 km oos van Mosselbaai langs die N2 nasionale pad geleë. Die gelyknamige rivier mond hier in die Indiese Oseaan uit.