No. 3655 verlaat die Monumentstasie in Kaapstad op 8 Augustus 2010 | |
Tipe en oorsprong | |
---|---|
Kragtipe | Stoom |
Ontwerper | Suid-Afrikaanse Spoorweë |
Vervaardiger | North British Locomotive Company[1] |
Bestelnommer | L976 |
Serienommer | Enjins: 3451: Henschel 28730 [2] 3452-3540: NBL 27312-27400 [3] Stoomketels: Henschel 28770-28773 [2] Tenders: Henschel 28730, 28780-28839 [2] |
Klas | SAR Klas 24 |
Vervaardig | 1949-1950[4] |
Aantal gebou | 100 |
Bouspesifikasies | |
Konfigurasie | 2-8-4 "Berkshire" |
Spoorbreedte | Kaapspoor |
Voorwielomtrek | 762 mm (30 dm) |
Dryfwielomtrek | 1 300 mm (51 dm) |
Agterwielomtrek | 762 mm (30 dm) |
Wielbasis | Totaal: 19.888 m Enjin: 9.449 m Tender: 7.499 m |
Lengte | 22.790 m |
Hoogte | 3.915 m |
Raamwerk | Gietstaal |
Asbelasting | 11.7 t op die 2de dryfwiel |
Massa op dryfwiele | 45.9 t |
Lokomotiefmassa | 74.1 t leeg |
Tendermassa | 27 900 kg leeg 57.5 t met vrag |
Gesamentlike massa | 66.7 t leeg 131.5 t met vrag |
Tendertipe | MY Torpedo * 3-as Buckeye boegies * 864 mm wiele * Lengte 10.446 m |
Aandrywing | |
Brandstof | Steenkool |
Brandstofkapasiteit | 9.1 t |
Waterkapasiteit | 20 500 ℓ |
Stoomketel | 1.524 m binne diameter 5.410 m binne lengte |
Stoomketeldruk | 1 380 kPa |
Vuurroosteroppervlak | 3.345 m2 |
76 buise met 63.5 mm omtrek 24 buise met 140 mm omtrek, totaal 139.076 m2 | |
– Vuurkas | 11.427 m2 |
151.989 m2 | |
Oorverhitteroppervlak | 35.303 m2 |
Silinders | Twee |
Silindergrootte | 483 mm boor 660 mm slag |
Klepwerk | Walschaerts |
Werkverrigting | |
Trekkrag | 123.0 kN (27,600 lbf) teen 75% keteldruk |
Lokomotiefremme | Vakuum |
Diensgeskiedenis | |
Gebruiker | Suid-Afrikaanse Spoorweë |
Aantal in klas | 100 |
Vlootnommer(s) | 3601-3700 |
Afleweringsdatum | 1949-1950 |
Eerste tog | 1949 |
Die Klas 24 is 'n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë gebruik is op sylyne. Hierdie klas het geen subklasse nie. Die lokomotief is in 1948 in diens gestel en is ontwerp vir die ligter 40-pond spore. Daar is 100 van die lokomotiewe deur North British Locomotive Company (NBL) gebou. Kenmerkend van die klas was die Vanderbilt silindriese kolewa. Hierdie klas was toegerus met Walschaerts-klepratwerk en die standaard Nr. 1 stoomketel.
Die meeste van die lokomotiewe was geoormerk om in die destydse Suidwes-Afrika diens te doen, waar daar heelwat van die 40-pond spoorlyne was.
Die bekendste modelle van die klas is Tootsie en Rosie wat op die George - Knysna trajek diens gedoen het.
Stoomlokomotiewe van Suid-Afrika (sedert 1912) | |||
---|---|---|---|
Tenderlokomotiewe: | Klas 1 · 1A · 1B · Klas 2 · Klas 3 · Klas 3A · Klas 4 · Klas 5 · Klas 6 · Klas 6A · 6B · 6C · 6D · 6E · 6F · 6G · 6H · 6J · 6K · 6L · Klas 6Y · Klas 6Z · Klas 7 · Klas 7A · Klas 7B · Klas 8 · Klas 9 · Klas 10 · Klas 11 · Klas 12 · Klas 13 · Klas 14 · Klas 15 · Klas 15B · Klas 15C · Klas 15E · Klas 15F · Klas 16 · Klas 16E · Klas 17 · Klas 18 · Klas 19 · Klas 20 · Klas 21 · Klas 22 · Klas 23 · Klas 24 · Klas 25 · Klas 25NC · Klas 26 | ||
Tenklokomotiewe: | |||
Geartikuleerde lokomotiewe: | Klas GA · Klas GB · Klas GC · Klas GCA · Klas GD · Klas GDA · Klas GE · Klas GEA · Klas GF · Klas GG · Klas GH · Klas GK · Klas GL · Klas GM · Klas GMA · Klas GO · Klas HF · Klas KM · Klas MA · Klas MB · Klas MC · Klas MC1 · Klas MD · Klas ME · Klas MF · Klas MG · Klas MH · Klas MJ · Klas MJ1 · Klas U | ||
Smalspoor: |