Die mees omvattende definisie van kuns is die uitdrukking van kreatiwiteit of verbeelding. Kuns sluit diverse vorms in, soos prosa, poësie, toneelspel, musiek, beeldhouwerk, fotografie, illustrering, argitektuur en skilder. Hierdie kategorie bevat al die artikels in Wikipedia wat betrekking het tot kuns.