Jubal is die seun van die Kainiet Lameg en Ada sy vrou.

In die Bybel word genoem dat sy ouer broer Jabal is. Jubal was die vader van almal wat op siters en fluite speel dws. hy was die eerste om die musiekkuns te beoefen.

Verwysings in die Bybel

[wysig | wysig bron]

Genesis 4: 21

Literatuur

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]