Jennifer Hudson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jennifer Kate Hudson
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en komponis
Aktiewe jare 2004–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jennifer Hudson (gebore 12 September 1971) is 'n Amerikaanse aktrise en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dreamgirls (2006), Sex and the City (2008), The Secret Life of Bees (2008), en Sandy Wexler (2017).

Filmografie

Rolprente

Televisiereekse

Televisierolprente

Video's

Eksterne skakels