Miemsie Heckroodt | |
Geboortenaam | Janie du Plessis |
---|---|
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep(e) | Aktrise |
Webwerf | janieduplessis.co.za |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Janie du Plessis is 'n Suid-Afrikaanse aktrise en TV-aanbieder. Sy studeer aanvanklik Regte aan die Randse Afrikaanse Universiteit, maar verander later van rigting en bied verskeie TV-programme soos Teletien, Graffiti en later Revue Plus op M-Net aan. Haar pa is die skrywer Pienkes du Plessis.