Jan Mayen | |
---|---|
'n Strand op Jan Mayen | |
Geografie
| |
Ligging | Noordelike Atlantiese Oseaan |
Koördinate | 70°59′N 08°32′W / 70.983°N 8.533°WKoördinate: 70°59′N 08°32′W / 70.983°N 8.533°W
|
Oppervlakte | 373 vk km |
Hoogste punt | Beerenberg 2 277 m |
Administrasie | |
Noorweë | |
Provinsie | Nordland
|
Hoofstad | Olonkinbyen |
Grootste stad | Olonkinbyen (18)
|
Demografie | |
Bevolking | 14-30
|
Jan Mayen is 'n eiland in die Arktiese Oseaan met 'n oppervlakte van 377 km². Die eiland word deels deur 'n gletser bedek. Die eiland se geografiese ligging is 70,59° N 8,28° W. Die wêreld se noordelikste aktiewe vulkaan, Beerenberg, word ook hier aangetref, wat benewens ook een van Noorweë se hoogste berge is. Ander Noorse vulkane is Bouvet-eiland en Peter I-Eiland. Jan Mayen maak deel uit van die Koninkryk Noorweë.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Jan Mayen. |
Bouveteiland · Jan Mayen · Koningin Maudland · Peter I-Eiland · Svalbard |
Provinsies van Noorweë | |
---|---|
Vorige provinsies | Aust-Agder | Bergen | Hedmark | Hordaland | Nord-Trøndelag | Oppland | Sogn og Fjordane | Sør-Trøndelag | Troms og Finnmark | Vest-Agder | Vestfold og Telemark | Viken |
Ander dele van die land |
Lande en gebiede in Europa | |||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Lande | Albanië • Andorra • Armenië2 • Azerbeidjan1 • Belarus • België • Bosnië en Herzegowina • Bulgarye • Denemarke • Duitsland • Estland • Finland • Frankryk • Georgië1 • Griekeland • Hongarye • Ierland • Italië • Kasakstan1 • Kroasië • Letland • Liechtenstein • Litaue • Luxemburg • Malta • Moldowa • Monaco • Montenegro • Nederland • Noord-Masedonië • Noorweë • Oekraïne • Oostenryk • Pole • Portugal • Roemenië • Rusland1 • San Marino • Serwië • Siprus2 • Slowakye • Slowenië • Spanje • Swede • Switserland • Tsjeggië • Turkye1 • Vatikaanstad • Verenigde Koninkryk • Ysland | ||||||||||
Omstrede gebiede | |||||||||||
Afhanklike gebiede |
| ||||||||||
Lande van | |||||||||||
1. Land deels in Asië. 2. Geografies in Asië, maar gereeld beskou as deel van Europa a.g.v. kulturele en historiese oorwegings. 3. Aangedui as die Kanaaleilande. |