Jamie Lynn Marie Spears
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jamie Lynn Marie Spears[1]
Geboorte 04 April 1991 (1991-04-04) (32 jaar oud)
McComb, Mississippi, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2002–2008; 2013–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jamie Lynn Spears (gebore 4 April 1991) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Crossroads (2002) en in die televisiereekse All That (1994), Zoey 101 (2005), en Miss Guided (2008).

Filmografie

Rolprente

Televisiereekse

Televisierolprente

Video's

Verwysings

  1. (en) Jamie Lynn Spears Marries Jamie Watson, People, 14 Maart 2014

Eksterne skakels