Illse Roos | |
Geboorte | 1 Junie 1965 Stellenbosch, Suid-Afrika |
---|---|
Nasionaliteit | Suid-Afrikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Illse Roos (soms gekrediteer as Ilse Roos) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise en sangeres. Sy is veral bekend vir haar rol as Lynette Strydom in M-Net se sepie Egoli vanaf 1991 tot 2002.