Haley Joel Osment
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 10 April 1988 (1988-04-10) (36 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1992–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Haley Joel Osment (gebore 10 April 1988) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Forrest Gump (1994), The Sixth Sense (1999), Pay It Forward (2000), en A.I. Artificial Intelligence (2001).

Filmografie

Rolprente

Televisiereekse

Televisierolprente

Video's

Eksterne skakels