Donnalee Roberts | |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
---|---|
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Donnalee Roberts is 'n Suid-Afrikaanse aktrise, rolprentvervaardiger en draaiboekskrywer.
Sy het opgetree in die sepies: 7de Laan en Egoli, en in die flieks: Klein Karoo, Pad na jou hart, Ballade vir 'n Enkeling, Vir altyd en Stroomop
Sy is op 17 Mei 2019 met Ivan Botha, haar jarelange sielsgenoot en akteurkollega, getroud.
As akteur: