Don Lamprecht
Geboortenaam John David Blatt Lamprecht
Geboorte 5 Maart 1940
Sterfte 21 April 2009
Linden, Johannesburg
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Don Lamprecht (5 Maart 1940 - 21 April 2009) was 'n Suid-Afrikaanse verhoog- en radio-akteur, asook 'n stemkunstenaar. Hy was onder meer bekend vir sy vertolking van die "siener" in PG du Plessis se Siener in die suburbs, en as die stem van Flip die sprinkaan in die kinderreeks Maja die By.

Lamprecht is op 21 April 2009 weens nier- en blaaskanker oorlede.[1][2]

Teater

Verhoogstukke waarin hy gespeel het:

Filmografie

Die rolprente waarin hy gespeel het:

Verwysings

  1. Don: Eerlike akteur, Die Volksblad, 2 Mei 2009
  2. Veteraan-akteur Don Lamprecht sterf[dooie skakel], Die Burger, 23 April 2009