2003 | |
---|---|
Die ABSA Curriebeker se amptelike logo. | |
Verdedigende kampioene | Blou Bulle |
Kampioene | Blou Bulle |
Die 2003 ABSA Curriebeker is in 2003 tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika beklink. Die Blou Bulle wen die beker nadat hulle die Sharks met 40–19 in die eindstryd op Loftus Versfeld verslaan.
Premierafdeling | |
---|---|
Eerste afdeling | Arende • Boland Kavaliers • Grens Bulldogs • Griffons • Jaguares • Luiperds • Oostelike Provinsie • Valke • Welwitschias |
Seisoene (Premierafdeling) |