Vlag van die Akita-prefektuur

Akita-prefektuur (秋田県 Akita-ken?) is een van die 47 prefekture van Japan. Akita is die hoofstad en belangrikste stedelike gebied.

Eksterne skakels

 Hierdie artikel omtrent Japan is 'n saadjie. Jy kan tot die Afrikaanse Wikipedia bydra deur dit uit te brei.